At the camping site you can relax in a big swimming pool. There are clean hot showers and flush toilets. The hot water comes from a “Donkey” .
At the camp sites you will have to choose between having grass on your camp site or camping under nice big trees. The grass does not grow under the big trees, thus you cannot have both.
There are 30 campsites, some with electricity and most are suitable for caravans.
There are spring water taps at some of the camping sites and the camping sites share some mobile braais.
At the lapa you can buy wood, cold drink and sweets. You can also buy some of the things you normally forget at home like fire lighters, etc.
The lapa and communal braai comes in very handy for large groups.
We can also cater for groups, see the pages on our “meals”, click here












Hi daar,
Wat is die beskikbaarheid van julle hoofkamp area oor Desember en Januarie?
Groete
Monica Smith
Dis die lekkerste kamp wat ons nog ooit by gebly het!!
Baie Intiem…
Sien uit na die Langnaweek daar saam met die Familie…
… en die roosterkoeke… … en die swem… … en die braai…
…en die 4×4… …en die stap… …en die ontspanning…
Ek wil graag weet wat is jul tarief per nag per staanplek is oor naweke en hoeveel kan op ‘n staanplek staan.
Baie dankie
Lynette
Goeie middag, sal julle asb die kampplek tariewe vir my stuur. Ek wil baie graag ‘n plek boek.
Groete
Tersia
Kan julle asb vir my die tariewe van Klipspringer huisie asook kampplekke(met elek) stuur?
Wat is die beskikbaarheid gedurende paasnaweek 2011?
Baie dankie
Kan julle asb. vir my ‘n pryslys stuur om te kamp daar by julle, so nader maar voor die winter begin.
Baie Dankie
Wil net se ons het as kinders op Jakkalsvlei altyd by my Ouma Bybie kom kuier uit die ou Transvaal. Ons was 1x jare gelede op Lammershoek en Desember het ons elke aand by Wimpie en Marietjie daar in die kampterein kom kuier. Ek sal definitief julle kamp terein aanbeveel, sal graag nog as gesin daar wil kom kamp een vakansie. My familie op Marcuskraal het mos nou ook ‘n 4 x 4 roete met kampterein en ek moet se albei kamptereine is baie goed ingerig, netjies en skoon met grasperke.
Hi. Ons wil graag die naweek van die 16de September kom kamp met ons 4X4 trailer. Laat weet asb die beskikbaarheid van 2 staanplekke met kragpunte en ook wat die kostes sal wees vir 4 mense. (2 per staanplek)
WAT IS DIE WOONWA FOOIE PER NAG DANKIE. CAREL
Kan u vir my tariewe vir kampering en vir 4×4 roete stuur en of daar plek is vanaf 28 Des tot 30Des 2011
Dankie
Môre
Stuur asb. vir my die kamp tariewe asook die huisies se tariewe. Ons moet kom vir troue in Maart en wil graag daar oorbly.
Is kampplekke onder koelte bome?
Groete
Alie en Lizet Smit