Onthou jy daardie gevoel wat jy net in jou Ouma se gekry het?
Wel, hier kan jy daardie gevoel herleef. Hierdie is ‘n regte “Ouma huis”.
Hier kan 7 mense slaap. Daar is ‘n heerlike groot vuurherd in die kombuis. Daar is al die potte, panne en eetgery wat jy benodig. Beddegoed en skoon handoeke word verskaf. Jy hef slegs jou eetgoed en klere saam te bring.
–o0o–
Remember that warm feeling you could only experience in your grand mother’s house? Well, you can experience that same feeling in Grand Mother’s house at Boegoeberg. There is a nice big fireplace in the kitchen.
It can accommodate 7 people and has all the cutlery and cookery you will need. Bedding and clean towels are supplied.
It also has TV.
- Slaapkamer
- Ouma se huis van buite
- Ouma se kombuis



Hallo Isa en Sybrie, Ek weet dis seker n wilde versoek maar ek moet tog probeer. Ons is 3 huisgesinne – altesaam 10 koppe waarvan 6 volwassens en 4 kinders is poderdomme 3, 6, 10 & 11. Datums 7 -10 Julie en die doel van die oefening is om net weer bietjie geestelik te verkeer in die natuur en om die natuur in stilte en kalmte te ervaar en te waardeer! Kan julle ons akkomdeer! Ek hoor graag van julle!
Hi Oom Sybrie & Tannie Isa
Dankie vir die wonderlike aandjie daar by jul ini berg. Die ete was HEERLIK & ons het BAIE lekker ge-4X4. Dis net jammer dit was so kort, vlgde keer kom ons vir langer.
Jul gasvryheid spreek boekdele.
THANX!!!