Ou Huis

Ou Huis

Ou Huis

Ondervind “gister” in die “Ou Huis”

Die Ou Huis was die oorspronklike plaasopstal. Dit het nog lae deure en dik grondmure.

Dit kan 5 mense akkommodeer. Alle eet- en kookgery is beskikbaar, daar is warm water, ‘n yskas, stoof en lekker vuurherd in die kombuis.

Beddegoed en skoon handoeke word verskaf.

–o0o–

Experience yesteryear  in the “Ou Huis” (Old House)

This was the original farm house.

It can accommodate 5 people.

It is fully equipped with fridge/freezer, stove, cutlery and cookery.

Bedding and clean towels are provided

There is a nice big fire place in the kitchen.

Kitchen Window

4 Responses to Ou Huis

  1. Wimpie says:

    Tariewe vir die “Ou Huis” asb

  2. Selma Kellermann says:

    Hierdie akkommodasie kan ek met groot vrymoedigheid aanbeveel. Sybrie en Issie doen soveel moeite om te verseker dat jou tyd op die plaas van begin tot einde ‘n fees is. ‘n Groot bederf is natuurlik vuurwarm roosterkoek by jou deur afgelewer!!

    Baie dankie vir die voorreg om by julle te kon tuisgaan.

  3. johan lourens says:

    Hi: Wat is julle tariewe vir die Ou Huis en Klipspringer. Ons is uitgenooi na ‘n 40ste verjaardag vir die naweek van 4 – 6 Februarie en wil graag weet of dit beskikbaar is.
    dankie.
    0741859003

  4. Hi my family member! I wish to say that this post is awesome, great written and come with almost all important infos. I’d like to peer more posts like this .

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*


*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>