Klipspringer is a fully equipped self catering unit close to the camping site at Boegoeberg.
The Klipspringer cottage overlooks the valley and the farm yard.
The cottage can sleep 5 persons. There is one double bed in the main bedroom, 2 single beds on the loft and a sleep couch in the sitting room, next to the fire place.
There is an electric stove, fridge/freezer, toaster and all the kitchen utensils you will need for the weekend.
There is also an outside braai which overlooks the whole valley.

Klipspringer Cottage
- Main Bedroom
- Klipspringer Sand Stone Cottage
- View
- Cottage
- Cozy fire place
- Kitchen
- Dining room








Hi
We are from cape town and would like to come next weekend, 4 adults and 2 kids
we have been to your place twice allready, what is the weather like your side?
What is your price for camping
also is the Klipspringer cottage available? and price
Regards
Dana
Hi, would like to book the Kilpspringer cottage over Easter weekend if available — could you please inform if available and the cost per night.
Hallo
Kan julle asb vir my julle tarief vir die Klipspringer huisie stuur asook wat vra julle vir ‘n staanplek by julle kamp gedeelte.
Baie dankie! Antoinette
Tariewe vir klipspringer huis asb.
Hi,
Please contact me on my email address in order to make a booking….am unable to get hold of you on your phone number and your captcha code isn’t working on your “contact us” page.
Kind Regards
Morag (morag@visec.co.za)
Stuur asb vir my u pryslys en beskikbaarheidslys vir klipspringer vir Junie en Julie
Groete
Pieter
Hallo Sybrie, dankie dat ons die naweek daar kon deurbring! Ek verneem graag of Klipspringer huisie beskikbaar is 6-9 Augustus (3 nagte), asook wat die tariewe is? Ons sal 4 volwassenes wees.
Dankie en groete
Du Toit
hallo Sybrie, ek wil uitvind of die Klipspringer huisie beskikbaar is vanaf die 18 Desember 2011 tot die 23 Desember 2011 ( 5 nagte). Ons is 4 volwassenes. Kan u asb ook die tariewe vir my deur gee?
baie dankie
Annalie
Hallo Julle
Is daar nog plek beskikbaar die naweek van die 22-24 Julie 2011. Kan u my so spoedig moontlik laat weet
Groete
Wendy van Zyl. Trawal Wes-Kaap
Goeie naand
Stuur asb vir my ‘n pryslys van al die akkommodasie
Groete,
Lezaan
Hallo Sybrie, ek wil uitvind of Klipspringer huisie beskikbaar is naweek van 9 – 11 September 2011. Tariewe vir 4 persone asb. Kan jy my spoedig laat weet asb.
Groete, Carlo. Worcester
Hi Sybrie
Ek kry glad nie antwoord by julle nie, en wil graag die naweek van 11/13 November 7 staanplekke bespreek, asook die Klipspringer huisie. Ons wil ook graag weet wat die tariewe vir die huisie asook die kampeerplekke is, asook die spyskaart vir ‘n ete vir Vrydagaand, met pryse asb. Kan jy my dringend kontak asb.
Ria
Hallo
Is the Klipspringer cottage still available for Easter weekend? Please send me price as well,for 2 people if applicable!
Regards
Rene