Comments on: Boegoeberg 4×4

By: Fanie de Beer
Hi

Kan jy asb vir my die tariewe deurgee en ek wil ook graag weet of daar roetes is wat ek op my eie kan doen?

Dankie

Fanie

By: Pietie Burger
Sybrie, baie dankie vir die heerlike naweek wat ek saam met ons TGIF manne daar by julle kon deurbring! Julle gasvryheid en rustigheid was vir my absoluut verrykend gewees. Ons jaag so in die Stad.

Jammer ook vir die ekstra moeite wat ek jou aangedoen het toe my bakkie op die sand, met die afkomslag, gegly het. Ek sal nie weer met dit “Diff lock” heuwel af ry nie!

Ek wil kyk of ek die foto van die “Sterkman” wat my bakkie net aan die Antenne vashou, kan aanhak.

Groete

Pietie Burger

By: Budgie Burgers
More Sybrie,

Dis net om te bevestig dat ek en Anel more sal deurkom na julle toe vir twee aande.

Dankie vir die geleentheid.

Budgie Burgers

By: Carron Randall
I would like to know prices if we wanted to stay for a weekend in one of the cottages.

Thanks

By: Danie Roetz
Hi oom Sybrie,man as ek so na hierdie fotos kyk dan verlang ek darm vreeslik na al daai wonderlike naweke by julle.Ek en Dricka trek Desember terug na die Wes Kaap.Ons wil graag met vriende van ons iewers in Des vir ‘n naweek gaan kamp daar by julle.Is julle baie vol oor daardie tyd?Ons kan nie meer wag om terug te gaan nawaar ons hoort nie.Groete Danie.

Ps ek het die anderdag vir Pieter en Amor raak geloop hier in Pretoria.

By: Andre & Lizle Smit
Isa en Sybrie, vreeslik dankie vir n ongelooflike naweek!  Ek het my kinders nog nooit so in hulle element gesien soos die naweek nie! Als was net so perfek so asof Jesus als baie mooi beplan het!  Baie baie dankie en alle seën en voorspoed!  Julle sien ons beslis baie gou weer!  Baie liefde Andre Lizle Zenke Zandre Smit en Kor Suzelle Megan en Michael Koch

By: Marlene
Hallo

Stuur asb vir my jul tariewe gedurende Junie vakansie, vir die 4×4-roete, kampering met elektrisiteit en die kliphuisies.

Baie dankie

Marlene

By: martmarie
Goeiedag

Ek wil net graag weet of ek my klein hondjie mag saambring?  Sy loop glad nie rond nie en is ook nie aggressief nie. Laat weet gerus..

By: Schalk Wessels
Hi Sybrie

Ek wil graag die kliphuisie bepreek vir Saterdag 16 April. Ons wil vriende deurbring – Ek gaan my karavaan saambring, is dit moontlik om hom langs die huis staan te maak? Ons betaal dan vir die huis en n staanplek.

As dit moet is ek bereid om die Vrydagaand ook te boek.

Dankie

Vriendelike groete

Schalk Wessels

0823740449

By: Bennie Jonker
Hallo.

My telefoon oproep vanoggend met Sybrie verwys.

Wat is julle tarief per nag met elektriese punt in hie hoofkamp. (Daktent)

Dit is net myself en wil moontlik vir twee aande oorbly later in die week.

Groete

Bennie